Description
Hierdie hulpbron bevat 90 teikenwoorde en die volgende klusters word gedek:
- sk
- sl
- sm
- sn
- sp
- st
- sw
Alle woorde kom ook in ‘n weergawe waar daar 10 blokkies onder elke prent is vir 10 keer se oefen. Ideaal vir huiswerk.
Alle prente kom in kleur en swart en wit.