R-Klusters Hulpbladsye

R80.00

Category:

Description

Hierdie hulpbron help vir studente wat sukkel om klusters saam te voeg. Die woorde word opgebreek in kleiner, makliker eenhede wat sukses verseker.

Die hulpbron bevat 28 teikenwoorde en die volgende klusters word gedek:

  • pr
  • br
  • tr
  • dr
  • kr
  • gr
  • vr

Alle woorde word op 2 verskillende maniere uitgebeeld, beide in kleur en swart en wit.

Alle prente kom in ‘n weergawe waar assosiasie klanke gebruik word, maar ook in ‘n weergawe waar die gewone letter gebruik word.

p = springmielie-klank
b = bal-klank
t = horlosie-klank
d = trom-klank
k = hoes-klank
g = kwaai kat-klank
v = hasie-klank