Klusters Hulpbladsye ‘Bundle’

R195.00

Category:

Description

Hierdie hulpbron help vir studente wat sukkel om klusters saam te voeg. Die woorde word opgebreek in kleiner, makliker eenhede wat sukses verseker.

Die hulpbron bevat 76 teikenwoorde. Klusterreduksie van l, r en s word gedek en die volgende klusters word ingesluit:

  • pl
  • bl
  • kl
  • gl
  • vl
  • sl
  • pr
  • br
  • tr
  • dr
  • kr
  • gr
  • vr
  • sk
  • sl
  • sm
  • sp
  • st
  • sw

Alle woorde word op 2 verskillende maniere uitgebeeld, beide in kleur en swart en wit.

Alle prente kom in ‘n weergawe waar assosiasie klanke gebruik word, maar ook in ‘n weergawe waar die gewone letter gebruik word.

p = springmielie-klank
b = bal-klank
t = horlosie-klank
d = trom-klank
k = hoes-klank
g = kwaai kat-klank
v = hasie-klank
s = slang-klank