Description
Hierdie hulpbron bevat 207 teikenwoorde. L, r en s klusters word gedek en die volgende klusters word ingesluit:
- bl
- fl/vl
- gl
- kl
- pl
- sl
- br
- dr
- gr
- kr
- pr
- tr
- vr
- sk
- sm
- sn
- sp
- st
- sw
Alle woorde kom ook in ‘n weergawe waar daar 10 blokkies onder elke prent is vir 10 keer se oefen. Ideaal vir huiswerk.
Alle prente kom in kleur en swart en wit.