Description
Hierdie hulpbron bevat 30 minimale pare / 60 prente:
L Klusterreduksie:
- Pl-p (3 pare – 6 prente)
- Bl-b (3 pare – 6 prente)
- Kl-k (3 pare – 6 prente)
- Gl-g (1 paar – 2 prente)
- Fl-f (2 pare – 4 prente)
- Sl-s (3 pare – 6 prente)
L Klusterreduksie na L:
- Pl-l (3 pare – 6 prente)
- Bl-l (3 pare – 6 prente)
- Kl-l (3 pare – 6 prente)
- Gl-l (1 paar – 2 prente)
- Fl-l (2 pare – 4 prente)
- Sl-l (3 pare – 6 prente)
Alle prente kom in 4 weergawes:
- Kleur met skrif
- Swart en wit met skrif
- Kleur sonder skrif
- Swart en wit sonder skrif
Produkte in hierdie ‘bundle’:
http://13.40.48.171/product/l-klusterreduksie-minimale-pare/
http://13.40.48.171/product/l-klusterreduksie-na-l-minimale-pare/