Description
Hierdie hulpbron bevat 48 minimale pare / 96 prente:
- F-p Inisieël (6 pare – 12 prente)
- W-b Inisieël (6 pare – 12 prente)
- S-t Inisieël (9 pare – 18 prente)
- S-t Finaal (6 pare – 12 prente)
- G-t Inisieël (3 pare – 6 prente)
- G-t Finaal (6 pare – 12 prente)
- G-k Inisieël (6 pare – 12 prente)
- G-k Finaal (6 pare – 12 prente)
Alle prente kom in 4 weergawes:
- Kleur met skrif
- Swart en wit met skrif
- Kleur sonder skrif
- Swart en wit sonder skrif